Voorafgewyde Gawes

Die Goddelike Liturgie van die Voorafgewyde Gawes word op Woensdae en Vrydae tydens die Vastyd voor Paasfees, en ook op die Maandag tot Woensdag tydens die Heilige Week gevier. Dit word gevier omdat die meer feestelike liturgie van die H. Johannes Chrysostomos nie op weeksdae tydens die Vastyd gevier word nie. Gevolglik word die Gawes die vorige Sondag tydens die Liturgie van die H. Basilios die Grote gewy en op die Heilige Tafel bewaar tot op die dag wanneer die meer somber Liturgie van die Voorafgewyde Gawes gevier word.

Die diens veskyn reeds op die blad “Liturgiedienste”, maar word hier gerieflikheidshalwe herhaal. Die liederetekste vir die Woensdae van die Vastyd, wat na “Heer, ek het U aangeroep…” ingevoeg moet word, verskyn ook hieronder.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s