Vesperdienste

Die struktuur van vesperdienste wissel na gelang daarvan of dit Groot Vespers of Daaglikse Vespers of vesperdienste tydens die Lydingstyd is, ens. Die Groot Vesperdiens word op Sondae (d.w.s. Saterdagaande) en op die Groter Feesdae gevier.

Vir voorbeelde van waar Vesperdienste met Liturgiedienste (d.w.s. dienste waar Heilige Kommunie bedien word) gekombineer word, kan na die Dienste van Die Heilige Week gekyk word, waar twee sulke dienste voorkom. Op die vooraand van Kersfees en Teofanie kan so ‘n Vesperale Liturgie ook gevier word.

Die leser sal oplet dat o.s. dienste die onveranderlike gedeeltes van die dienste bevat, waarby die veranderlike liedere bygevoeg moet word, na gelang van watter dag van die kerkjaar dit is.

Advertisements

1 thought on “Vesperdienste”

  1. U seën Vader …

    Baie dankie vir hierdie vertalings …

    maria

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s