Triodion 1

Die Triodion-tydperk omvat die Voorbereidende Sondae/Weke vir die Vastyd sowel as die vyf Sondae/Weke van die Vastyd self, en ook die Heilige Week. Die Triodion 1 Bladsy word gewy aan die Voorbereidende Sondae, en die Triodion 2 Bladsy aan die Vastyd, terwyl die Heilige Week-tekste op ‘n aparte Bladsy verskyn.

Omdat die datums van die verskillende Sondae deur die datum van Pasga/Pase bepaal word, kan dit gebeur dat die Katawasias van Mette met die van bepaalde Groot Feeste vervang mag word. Die Typikon moet dus elke jaar opnuut geraadpleeg word.

Die Kanons van die Mettedienste is nog nie volledig vertaal nie. Volledige tekste kan ook nie verskaf word nie, omdat gesange in die Toon van die Week (uit die Oktoig) ook ‘n rol speel, en dit ook deur die wisselende datum van Pasga/Pase bepaal word.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s