Pentekostarion

Streng gesproke begin die Pentekostarion tydens Pasga/Paasfees, maar omdat die dienste van Pasga op ‘n afsonderlike bladsy geplaas is, begin hierdie bladsy by Thomassondag en strek dit verby verskeie Sondae, Hemelvaart en Pinkster tot by die Sondag van Alle Heiliges.

Die vesper- en mettedienste word enersyds as volledige dienste geplaas, as voorbeelde van hoe ‘n volledige diens sal lyk, maar daar moet in gedagte gehou word, dat as die dienste met ander feeste saamval, daar ander kombinasies van gesange sal plaasvind. Daarom word die veranderlike gesange ook andersyds soms afsonderlik geplaas, as voorbeelde van hoe die eintlike Pentekostarionboek se tekste daar uitsien.

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s