Aangaande die Webwerf

Hierdie webwerf is bedoel om Afrikaanse vertalings van die liturgiese tekste van die Ortodokse Kerk beskikbaar te stel vir diegene wat dit wil lees of kan gebruik, met die goedkeuring van sy Eminensie, Aartsbiskop Damaskinos van Johannesburg en Pretoria. Die vertalings is gedoen deur twee priesters van die Ortodokse Kerk, vr. Zacharias (van Wyk) en vr. Jacobus (van der Riet), wat onderskeidelik in Afrikaans en Grieks spesialiseer. Laat maar weet as daar spelfoute, vertaalfoute of ander foute is.

Vir musikale verwerkings van sommige van die tekste, volgens die Russies-Ortodokse tradisie, besoek gerus die webwerf:  http://afrikaansortodoks.wordpress.com en volg die Musiek-skakel.

Welkom en alle heil vir die leser!

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s