Die tekste vir die Koninklike Ure wat op Groot en Heilige Vrydag gebid word, is nou op die Heilige Week-dienste blad beskikbaar, en wel met musiek. Van die liedere word ook tydens die Mette vir Groot en Heilige Vrydag gesing, maar ander kom nie elders voor nie.

Advertisements