Die Akathistosdienste wat tydens die Lydenstyd gebid en gesing word is nou ook op hierdie webwerf in musiekvorm beskikbaar, met musiek uit die Russiese tradisie. Die vyf dienste word op Vrydagaande tydens die Lydenstyd gedoen.

Advertisements