‘n Nuttige webwerf wat ‘n uiteensetting gee van die struktuur van die verskillende dienste, kan gevind word by: http://oca.org/liturgics/outlines.  Die webwerf gee die Russies-Ortodokse tradisie weer, wat in sommige opsigte meer volledig, of altans effe anders, as die Grieks-Ortodokse tradisie is. Kyk bv. na die artikel oor die verskillende tipes vesperdienste. Dit wys bv. dat die vesperdiens ideaalgesproke deur die 9de Uur voorafgegaan moet word, en indien nie, moet die Trisagion-gebede na die Openingsuitroep van die vesperdiens gebid word, voor die Openingspsalm.

Advertisements