Tags

,

‘n Opgedateerde weergawe van die Paasdiens is pas op die Pasga/Paasfees blad aangebring. Die Paasdiens is ‘n kort diensie wat tydens Helderweek, d.w.s. die eerste week na Paassondag, in plaas van die Uurgebede en Komplete gebid word, en dus as oggend- en aandgebede aangewend kan word. Dis ‘n besonder aantreklike en vreugdevolle gebedsdiensie. Indien die gelowige die gebede selfs uit die hoof kan leer, sal dit ‘n verdere aanwins wees.

Advertisements